Jy kan op die volgende maniere help of betrokke raak:

 


Betaal geld direk in Diaconia se rekening in.

Rekeningnaam: Diaconia
Rekeningnommer: 1135900337
Takkode: 198765
Verwysing: Rampfonds

Praat met Diaconia.

Skakel Diaconia by 021 957 7100.

 


Maak kontak per e-pos.

Stuur ʼn e-pos na omgee@kaapkerk.co.za

 

Maak ʼn aanlyn donasie.

Klik hier om ʼn donasie deur die e-winkel te maak.

Let wel: Alle donasies word gestuur aan gemeentes binne die gemeenskappe wat geraak word en waar ondersteuning in noodsituasies gegee kan word.